Geslagsdimorfie

Die pou is ’n voorbeeld van ’n mannetjie en wyfie wat drasties verskil. Regs is ’n mannetjie en links ’n wyfie.

Geslagsdimorfie is die verskynsel in die natuur dat onderskeid tussen verskillende geslagte maklik op uiterlike voorkoms getref kan word. Dit kan wees op grond van vorm, grootte, kleur en/of gedrag.

Fisante: ’n wyfie links en mannetjie regs.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search